My vinger tippe is seer van al die stof en geraas van die laat aande se gedans in die stof paaie van mordor, ek gevoel gebreek en oor spoel met gesigte van die nuwelinge wat ek daar ontmoet het. Ek is nie seker of lewe altyd sin maak nie en nog minder of die bier gaan help nie. Ek lag saam met n klomp verlore siele maar tog intak met hul inner self se gebeure.
Met volle bors skreeu ons na die verlede waarna ons toe onstnap om te kan verbeter, elke oomblik, elke dag, elke gevoel, elke lag, ons is maar net mens. Ek het nie woorde of gedagtes om te kan deel nie, ek het nie altyd geluk in my verlede nie maar al wat ek het weet ek het gelewe.