Jis voel so lank terug laas wanneer ek iets gepost het haha skoon snaaks om te sien ek het laas jaar laas iets gepost hier op. Tyd vlieg en veral met covid19 is dinge maar heeltemal anders maar to het als goed gegaan vir my en Rochelle so prys die Here daarvoor. Hierdie nuwe design is based op Laudo Liebenberg se tune “Ek Kan Nie Wag Nie” moet se dis een tune wat na aan die hart slaan regtig n mooi treffer en ek sal recommend om hom n spin te gee.
Check hom hier onder.