Gorilla Enraged

We as individuals need to start realize that we are each unique and to keep following what others do wont make our own dreams come alive but rather others.

So start following your heart or even gut as you and you alone can make a change.

GANGSTA-G-LIFE.jpg

Advertisements

Francois van Coke

Ons almal begin iewers…ek kyk soms na die mense as rol modelle of meer as my heros. Daar was n tyd waar ek dink elke persoon op 16 was waar fokofpolisiekar jou lewe was en soms vandag nog, daar is seker nie een song wat ek nie meer kan saam stem of voel op die hart nie.

Maar soos alles word ons seker groot van Brand Suid Afrika na Toe Vind Ek Jou.

posters-framed-francoisvancoe