Francois van Coke

Ons almal begin iewers…ek kyk soms na die mense as rol modelle of meer as my heros. Daar was n tyd waar ek dink elke persoon op 16 was waar fokofpolisiekar jou lewe was en soms vandag nog, daar is seker nie een song wat ek nie meer kan saam stem of voel op dieContinue reading “Francois van Coke”

OppiKoppi Nagte

My vinger tippe is seer van al die stof en geraas van die laat aande se gedans in die stof paaie van mordor, ek gevoel gebreek en oor spoel met gesigte van die nuwelinge wat ek daar ontmoet het. Ek is nie seker of lewe altyd sin maak nie en nog minder of die bierContinue reading “OppiKoppi Nagte”