OppiKoppi Nagte

My vinger tippe is seer van al die stof en geraas van die laat aande se gedans in die stof paaie van mordor, ek gevoel gebreek en oor spoel met gesigte van die nuwelinge wat ek daar ontmoet het. Ek is nie seker of lewe altyd sin maak nie en nog minder of die bierContinue reading “OppiKoppi Nagte”