Jis voel so lank terug laas wanneer ek iets gepost het haha skoon snaaks om te sien ek het laas jaar laas iets gepost hier op. Tyd vlieg en veral met covid19 is dinge maar heeltemal anders maar to het als goed gegaan vir my en Rochelle so prys die Here daarvoor. Hierdie nuwe designContinue reading “Ek kan nie wag nie.”
Tag Archives: musiek
Ek voel n Fok
Die beste tye in die lewe word beleef wanneer ons agter kom dat om jou self te wees is al wat jy kort om n goeie tyd te kan he. Vergeet van die norme, volg jou hart en wees jouself.